Wie is ons?SelgroepeGeloofsbelydenisBedieningePrekeOpleidingKaartKontak onsBesighedeSkakels

Ons is Christengelowiges wat mekaar help, opbou, leer en bemoedig, om geestelike volwassenheid te bereik sodat ons die beeld en karakter van Jesus Christus in ons lewens kan weerspieėl. Ons leef met vreugde en passie om ons skeppingsdoel te bereik.
 

Ons ontmoet hier>

Ons is passievolle Christene wat vrygemaak is deur die kruisdood van Jesus. Die padkaart vir ons lewensavontuur in God is die Bybel waaruit ons leer van die karakter en onbeskryflike liefde wat God vir ons het.

Ons glo dat liefde vir mense gewys moet word deur meer as net woorde en ons is baie prakties in ons benadering.

Almal is baie welkom!

 

 

Ontwikkel deur

© Die Weg Christelike Gemeente
Alle regte voorbehou 2013


 

Skakel met ons Volg ons ePos ons