Opleiding

 

TuisbladWie is ons?SelgroepeGeloofsbelydenisBedieningePrekeOpleidingKaartKontak onsBesighedeSkakels
 

Onderstaande kursusse word van tyd tot tyd aangebied:

  • Dissipelskap kursus (Eerste Beginsels)

  • Restoring the Foundations Ministry (RTF)

  • Issue Focus (RTF)

  • Thorough Format (RTF)

  • Antwoorde op moeilike vrae. (Lidmate word aangemoedig om moeilike teologiese vrae te vra wat dan tydens sessies bespreek word.)

  • Geestelike toerusting en opleiding

Benewens bogenoemde, kan die gemeente ook die bywoning van kursusse wat deur The Christian Network (TCN) aangebied word, fasiliteer.

Indien u verdere inligting verlang is u welkom om Pastoor Putter by johan@dieweg.org.za te kontak.

 

 


Ontwikkel deur

Die Weg Christelike Gemeente
Alle regte voorbehou 2013


Skakel met ons Volg ons ePos ons