Wie is ons?

 

TuisbladWie is ons?SelgroepeGeloofsbelydenisBedieningePrekeOpleidingKaartKontak onsBesighedeSkakels
 

Ouderlinge/Leierskap

 

  • Pastoor Johan Putter
  • Pastoor Tobie de Bruin
  • Pastoor Melg Welmans
  • Ouderling Daan Lotter

Kontak ons hier>

 

ons doel

“Om die Evangelie van Jesus Christus te verkondig en bekeerlinge tot geestelike volwassenheid te lei sodat gelowiges die karakter van Jesus Christus in hulle lewens kan weerspieël en bekragtig word vir dienswerk.”

 

Strategie

 

Om die gemeente se doel te bereik, funksioneer die vyf-voudige bediening gesamentlik binne die gemeente.

 Dit beteken dat:

  • Evangeliste lei mense tot bekering

  • Bekeerdes skakel by die gemeente in en word deur die leraars geleer

  • Herders bedien lidmate op geestelike vlak

  • Gelowiges word vir dienswerk toegerus en word geleenthede vir dienswerk gegee

  • Eredienste is die middelpunt van die gemeente lewe en plek waar God op korporatiewe wyse aanbid word. 

Geloofsbelydenis

 Lees ons geloofsbelydenis hier>

 

Lidmaatskap

Belangstellende gelowiges word na ’n Inligtingsaand genooi waar meer besonderhede oor die gemeente verskaf word.

Alle mense wat Jesus Christus as hulle Saligmaker aanvaar en die gemeente se geloofsbelydenis onderskryf, is welkom om lidmate van die gemeente te word.

 

Netwerk

Ons gemeente is deel van;”The Christian Network“(TCN). Vir verdere besonderhede, besoek gerus die volgende webtuiste by http://www.tcn.co.za

 

Finansies

Ons gemeente is as ’n “Public Benefit Organization” (PBO Nommer: 930038745) en “Non Profit Organization” NPO nommer; 108-644-NPO geregistreer.

Kontak ons vir bank die besonderhede by:

Info@dieweg.org.za

 

Skakels

 

 

 


Ontwikkel deur

© Die Weg Christelike Gemeente
Alle regte voorbehou 2013


Skakel met ons Volg ons ePos ons